Windhoekers word uitgenooi vir staptoer in die Botaniese tuin

Die Botaniese Vereniging nooi Windhoekers uit na ‘n begeleide staptoer in die Botaniese Tuin. Die staptoer sal op Saterdag 14 Augustus vanaf halfnege tot kwart voor elf die oggend by die Nasionale Botaniese Navorsinginstituut plaasvind. Die voorsitter van die Botaniese Vereniging, Ellen Gudde.