Windhoek Skou was goeie sukses

Die Windhoek Skou het tot ‘n einde gekom. Die geleentheid is onder moeilike omstandighede gehou veral met Covid-maatreëls wat in plek is, maar volgens Harald Schmidt, die hoof uitvoerende beampte van die Windhoek Skou-vereniging, was dit ‘n groot sukses…