Windhoek Skou begin Vrydag

Dis tyd vir die Windhoek Skou. Volgens Harald Schmidt, uitvoerende hoof van die Windhoek Skouvereniging gaan dit ‘n heerlike geleentheid wees. Die skou begin Vrydag 24 September tot 1 Oktober. Daar is net een ingang, in Bellstraat. Schmidt het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…