Windhoek-sakelui bespreek hul suksesse en uitdagings

Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid en Stad Windhoek het vandag die 6de Windhoek Burgemeester-sakeforum aangebied. Die doel is om bande tussen die Windhoekse munisipale raad en die sakegemeenskap binne die stad te versterk, met die oog op beplanning en die ontwikkeling van die stad. Hierdie belangrike gebeurtenis het die private sektor toegelaat om hul suksesse en uitdagings te uiter. Een van die sprekers by die forum, Indji Tomas, bestuurder van First National Bank Namibia…