Wildmisdaad: 18 verdagtes vas

Volgens die Namibiese wildmisdaadverslag is 18 vermeende wildmisdadigers in hegtenis geneem en nege nuwe sake aanhangig gemaak. Beslag is op twee elk renosterhorings, stukke olifanttande en luislangvelle gelê, asook een lewende ietermagô en drie ietermagôvelle, en een elk kameelperdvel en hiënavel. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *