Whk se bustariewe styg vandag

Die Stad Windhoek het hul bustariewe van vandag af verhoog. Verskeie redes het volgens Lydia Amutenya van Stad Windhoek aanleiding gegee tot die verhoging. Sy het die besonderhede van die nuwe tariewe aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.