WGO maan ryk lande teen opgaar van Covid-entstowwe

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê ryk ontwikkelde lande in die Noordelike Halfrond sal teen vroeg volgende jaar tot soveel as ‘n miljard dosisse opgegaarde Covid-19-entstowwe in voorraad hê. Die organisasie sê die gedrag dra ongetwyfeld by tot entstof-ongelykheid, iets wat so gou as moontlik aangespreek moet word. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …