WGO maan griep- en Covid-simptome is dieselfde

Met beide griep- en Covid-infeksies wat in die volgende paar weke gaan toeneem is dit belangrik om te weet vir watter simptome om voor op te let die komende griepseisoen. Die WGO se Direkteur vir Aansteeklike Siekte Bestuur, dr. Sylvie Briand, waarsku dat beide siektes soortgelyke simptome het wat pasiënte kan verwar en onseker laat oor wanneer om hul dokter of gemeenskapsverpleegster te sien. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …