WGO hou Omikron-variante in SA dop

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy monitor die nuwe BA.4 en BA.5 Covid-19 sub-variante van Omikron, waarvan die meeste gevalle in Suid-Afrika waargeneem is. Dit het infeksies weer laat opvlam ná die land se eerste Omikron-vlaag verlede jaar. Maria Van Kerkhove van die WGO, sê hulle evalueer ook die erns van die twee sub-variante in die land: