Wetsontwerp vir die Bevordering en Fasilitering van Beleggings het die tonge behoorlik los.

Die 2021 Wetsontwerp vir die Bevordering en Fasilitering van Beleggings is op 25
November 2021 in die Namibiese Nasionale Vergadering bekendgestel en is
geskeduleer om op 30 November 2021 goedgekeur te word. Eben de Klerk van die
Ekonomiese Beleidsnavorsings Vereniging het sy reaksie op die wetsontwerp so aan
Kosmos 94.1- Nuus opgesom.