Wes-Kaapse volwassenes meeste geënt in buurland

Onlangse statistieke van die nasionale gesondheidsdepartement toon die Wes-Kaap het meer ingeënte volwassenes as ander provinsies. Die provinsiale woordvoerder vir gesondheid, Wendy Philander, sê meer as 36 persent van die provinsie se volwassenes is ingeënt, wat neerkom op meer as 1,7 miljoen mense. Philander sê daar moet egter nog baie gedoen word om mense se huiwerigheid teen die inenting te bekamp: