Wes-Kaapse robvrektes word ondersoek

Die Wes-Kaapse departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkeling sê sy rampbestuur-amptenare het die afgelope paar weke ‘n abnormale hoë aantal robbe wat aan die doodgaan was, op Wes-Kaapse strande gesien. ‘n Woordvoerder, James-Brent Styan, sê kenners is ingeroep om die oorsaak te probeer vasstel: