Wes-Kaapse premier sê dis tyd om na vlak 1 van inperking te beweeg

Met die Wes-Kaap wat nou op ‘n weeklikse basis aansienlike dalings in sy Covid-19-aanwysers sien, sê premier Alan Winde dis nou tyd dat die provinsie na vlak 1 van die inperking migreer word. Hy sê so ‘n skuif is dringend nodig om die provinsie se ekonomie te help herstel, ná meer as 18 maande van sterk inperkings. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …