Wes-Kaapse polisie mors talle sake op

Die Wes-Kaapse Departement van Gemeenskapsveiligheid se hof-toesig-opdrag dui aan die verslag oor die tweede kwartaal wys dat 208 sake wat gedurende hierdie tydperk gemonitor is, van die hofrol geskrap is weens ondoeltreffendheid van die polisie. Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid en Polisie-oorsig, Reagen Allen, sê 74 sake is teruggetrek weens onvolledige ondersoeke, en 53 omdat die dossiere nie in die hof was nie: