Wes-Kaapse dranklisensies onder die loep

Die Wes-Kaapse Drankowerheid het kennisgewings aan talle dranklisensiehouers beteken, wie se dranklisensies nou nie in staat is om outomaties vir 2023 te hernu nie. LUR vir polisietoesig en gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê dit is in ‘n poging om nakoming aan te spoor en die administratiewe las op drankhandelaars wat aan voldoen, te verminder: