Wes-Kaap vorder flink met inentings

Die Wes-Kaap het die 200 000 inentingsmerk verby gesteek met byna 202 000 van sy inwoners wat reeds teen die virus ingeënt is. Hiervan is meer 110 000 pensionarisse ouer as 60 wat ook reeds hul Covid-inspuiting ontvang het. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt is aan die woord.