Wes-Kaap se verkiesingsuitslae-sentrum sluit vanaand

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die Wes-Kaap sê hy behoort sy verkiesingsuitslae-sentrum by Century City teen later vanaand amptelik te sluit. Dit, nadat dit vroeër vandag bevestig is dat meer as 90 persent van die provinsie se stemme reeds getel en verifieer is. Die uitslae vir 24 van die Wes-Kaap se munisipaliteite is ook nou gefinaliseer. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …