Wes-Kaap beweeg verby piek van derde Covid-vlaag

Wes-Kaapse premier, Alan Winde sê die Wes-Kaap is nou stadig maar seker, besig om verby die hoogtepunt van die derde vlaag van die pandemie te beweeg. Tydens die provinsie se weeklikse inligtingssessie vroeër vandag het Winde gesê dat die provinsie se gesondheidsektor voldoende voorbereid was om,in die derde vlaag pasiënte te ontvang en te behandel. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.

https://iframe.iono.fm/e/1091505