Werksoekers, kenner sê inenting kry voorkeur

Die voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging, en ‘n veteraan van die bedryf in Namibië, Tim Parkhouse, is van mening dat inenting al hoe meer belangrik sal word om ‘n pos te bekom. In sy mening, sal aansoekers moet aandui op hulle ingeënt is of nie om die pos waarvoor hulle aansoek doen te kry.