Werkgewersfederasie en Internasionale Arbeidsorganisasie bied slypskool aan

Die Namibiese Werkgewers-federasie bied vandag en môre ‘n slypskool in in samewerking met die Internasionale Arbeidsorganisasie in Windhoek aan. Die slypskool het ten doel om Namibiese werkgewers- en werkers-organisasies te help om ‘n beter begrip van die organisasie te hê, veral dié rakende gelyke geleenthede en behandeling; Die organisasie se arbeidsregspesialis in Oos- en Suider-Afrika, Amanda Mejia-Canada, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…