Wêreldbank-lening van miljarde aan SA, nie genoeg nie

Die hoofekonoom by Alexander Forbes, Isaah Mhlanga, sê die goedgekeurde Wêreldbank-lening aan Suid-Afrika is dalk nie genoeg nie. Die bank het 7,6 miljard Suid-Afrikaanse rand goedgekeur vir die land se Covid-19-noodreaksieprojek. Mhlanga sê die lening volg ná ‘n versoek om bystand te verleen met die befondsing van kontrakte vir die verkryging van entstof: