Wêreld-fietsdag fokus môre op veiligheid

Die Namibiese Padveiligheidsforum in samewerking met die Namibiese Fietsry-federasie bied ter viering van Wêreld-fietsdag môre die Cycle to Work-dag aan. Die dag moedig mense aan om met hul fietse na hul werkplekke te ry. Fietsryers kom om sewe-uur môreoggend by Maerua Super SparCycle by een Cycle to Work spring om half-agt weg. Die President van Namibiese Fietsry-federasie, Axel Theissen het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…