Wenners in landbouskryf-kompetisie aangewys

Die wenners van die 2021 Young Agri Writers-kompetisie is bekend. Agri News Net bied dit aan in samewerking met Hollard Agri en farmingportal.co.za. Skrywers jonger as 28 kan deelneem en die doel van die kompetisie is om landbou joernaliste te ontwikkel. Gareth Wilks het eerste gekom met sy “Poultry in motion: a chicken’s guide to good choices” artikel.

En Karen Truter se “Agriculture: who are you raising to replace you?” het die derde plek behaal…