Wat van maatskappye wat deur onluste geraak is, vra VF+

Die leier van die Vryheidsfront Plus in Suid-Afrika, Pieter Groenewald, sê die verskuiwing na vlak drie-inperking is ‘n rasionele skuif. Hy sê egter hulle is bekommerd dat nie alle sakeondernemings wat deur die onrus geraak is, deur die regering ondersteun sal word nie: