Wat is die toekoms van elektriese voertuie in Namibië?

In die Suid Afrikaanse begroting wat ter tafel gelê is deur die finansminister Enoch Godongwana, het die regering 964 miljoen Suid-Afrikaanse rand belê in die medium termyn vir die infasering van elektriese voertuie. Kosmos 94.1 Nuus het met Conrad Roedern gepraat, die stigter van die invoerder Electric Vehicles Namibia, oor hoe die toekoms vir Namibië lyk in terme van elektriese voertuie.