Wapenwet – uitstel sal nie uitkoms verander nie

Die Professionele Jagtersvereniging in die buurland verwelkom die verlenging van die tydperk van openbare deelname aan die voorgestelde wysiging van die Wet op Vuurwapenbeheer. Die publiek kan tot die einde van hierdie maand hul bydraes skriftelik voorlê. Die kommentaar wat tot dusver ontvang is, bevat hoofsaaklik besware oor die herroeping van die voorskrifte wat met selfverdediging verband hou. Die vereniging se voorsitter, Dries van Coller, sê die uitstel is nie wat regtig van belang is nie: