Walvis soek krag-kundige vir sy afval-tot-elektrisiteit projek

Die Walvisbaai-munisipaliteit soek op die oomblik ‘n nuwe maatskappy om hom te help met sy projek om sy stortingsterrein te gebruik vir die opwekking van elektrisiteit. Afval is bekend vir die metaangasse wat dit produseer en in talle stede regoor die wêreld word dit benut om krag te genereer. Die burgemeester Trevino Forbes sê die projek was al ver gevorder maar toe onttrek die kundige… Hy verduidelik.