Waluś: Bewys dat almal gekyk is voor die gereg

Janusz Waluś se prokureur sê die uitspraak van die Konstitusionele Hof wys dat almal gelyk voor die reg behandel moet word. Die hof het beveel dat Chris Hani, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, se moordenaar op parool vrygelaat word. Waluś het Hani in 1993 buite sy Boksburg-huis doodgeskiet. Julian Knight sê sy kliënt het al die protokolle onder die wet gevolg om uiteindelik parool toegestaan te word: