Wagter en Wollie mag nie gekookte bene kry nie

Die gesprek van bene voer aan troeteldiere is hervat met verskeie organisasies in die buurland wat weer ‘n beroep op mense gedoen het om nie gekookte bene vir hondekinders te voer. Die algemene konsensus is dat rou bene veilig is maar gekookte bene baie gevaarlik vir honde kan raak. Dr. Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic stem saam. Hy verduidelik.