Wagte langs SA grense ontplooi om veiligheid te bevorder

Die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, sê die ontplooiing van wagte langs die land se grootste grense is nóg ‘n manier om sekuriteit en veiligheid te bevorder. Motsoaledi sé die wagte van die nuut-gestigte Grens-bestuurs-agentskap sal met lede van die Suid-Afrikaanse weermag werk om die misdaad-brandpuntgebiede langs die land se grenslyn te patrolleer en te beveilig. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …