Vyf vas vir beplande plaasaanval

Daar blyk om geen einde te wees aan goed-beplande plaasaanvalle in Suid-Afrika nie. Vyf verdagtes verskyn Vrydag in die Heilbron-landdroshof in die Vrystaat vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie asook vir die nabootsing van ‘n polisie-beampte. Dit is nadat die polisie inligting oor ‘n beplande plaasaanval in die gebied ontvang het. Twee van die verdagtes is van Gauteng en die ander drie van KwaZulu-Natal. ‘n Woordvoerder van die polisie, Thandi Mbambo…