Vyf Namibiese maatskappye staak wettig

Vyf maatskappye het tussen Januarie en Maart vanjaar in Namibië gestaak. Volgens ‘n verslag van die Namibiese Arbeidsministerie het werkers van die Nasionale Uitsaaier NBC, Shilimela Security Company, OTESA Construction Company, Marco Fishing en the Namibia Fish Consumption Promotion, aan wettige stakings deelgeneem. Namibiese Vakbond-kenner Herbert Jauch gee sy mening.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *