Vuurwapen-amnestie loop vandag tot ‘n einde

Amnestie-maand loop vandag tot ‘n einde. Vanaf 1 September het die Namibiese polisie amnestie aangebied vir enige onwettige wapens of ammunisie wat by die polisie ingehandig word. Dit vorm deel van ‘n veldtog wat deur die Afrika-unie van stapel gestuur is. Margaret Kalo, woordvoerder van die ministerie van veiligheid en sekuriteit het verduidelik.