VSA: Warnock en Walker moet wag tot Desember

Die senaatkandidate vir die Amerikaanse deelstaat van Goergia, Raphael Warnock vir die Demokrate, en Hershell Walker vir die Republikeine sal weer in Desember verkiesbaar wees. Die twee se uitslae is uiters na aan mekaar, met Warnock op 49,2 persent en Walker op 48,7 persent. Luidens die deelstaat se kieswet, moet ‘n kandidaat bo 50 persent behaal om te wen. Warnock sê kiesers het reeds gepraat. 

Walker sê hy het nie gekom om te verloor nie.