VSA skenk weer 500 miljoen Pfizer-dossise

President Biden het by die Covid-19-Wêreldspitsberaad aangekondig dat Amerika nog 500 miljoen dosisse van die Pfizer-entstof aan lae- en middel-inkomste lande oral in die wêreld gaan skenk. Dit volg nadat hy in Junie aangekondig het Amerika gaan deur middel van Covax ‘n half-miljard Pfizer-entstof aan 92 lae- en middel-inkomste-lande en die Afrika-Unie verskaf: