VSA kuswag van toesmeerdery beskuldig
Die Amerikaanse kuswag word daarvan beskuldig dat verskeie voorvalle van seksuele teistering toegesmeer word. Die bevelvoerder van die kuswag admiraal Karl Schultz wou nie op vrae van internasionale media kommentaar lewer nie. ‘n Vermeende slagoffer sê die akademie van die kuswag het nie sy mense beskerm nie.