Vrouedag: Meisies moet op skool gehou word

Vrouedag word vandag in die buurland herdenk. Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê om meisies op skool te hou is maatskaplik en ekonomies noodsaaklik, en daarom handhaaf die departement die retensie van leerders as ‘n strategiese prioriteit. Maynier sê die departement bly daartoe verbind om te verseker dat meisies elke moontlike geleentheid kry om basiese onderwys van gehalte te ontvang ten einde hul vooruitsigte te verbeter: