Vroue in Afghanistan bly eers tuis

Afghaanse vroue wat werk, is beveel om voorlopig eers tuis te bly, omdat die Taliban se veiligheidsmaatreël kwansuis nie opgelei is om met vroue te werk nie. Die maatreël is baie tydelik, volgens die Zabihullah Mujahid. Intussen het haarkappers in Afghanistan begin om oor vroue wie se foto’s op skoonheidsalonne se mure in Kabul pryk, se oë en lippe toe te verf uit vrees vir vergelding van die Taliban.