Vrou steek man dood toe sy hom met minnaar betrap

‘n Man is in Taung in Noordwes dood in ‘n aanval weens ‘n beweerde liefdesdriehoek. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat die man se lewensmaat hom na bewering doogesteek het toe sy hom saam met ‘n vrou – vermoedelik sy minnares – betrap het. ‘n Polisiewoordvoerder, Sam Tselanyane, sê lede van die gemeenskap het die verdagte aangekeer. Sy sal vandag in die hof verskyn: