Vrae oor Mabuza se reis na Rusland

Die DA sal ‘n aansoek by die Presidensie indien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om ‘n volledige uiteensetting te versoek van die kostes van adjunkpresident David Mabuza se onlangse en vorige reise na Rusland. ‘n DA-Parlementslid, Solly Malatsi, sê hoewel Mabuza geregtig is op sy privaatheid ten opsigte van sy mediese toestand, is die koste daaraan verbonde wel in openbare belang: