Vraag na krediet sal gedemp bly

Syfers vir privaatsektor kredietverlening vir Augustus is bekend en terwyl besighede nie werklik skuld maak nie, is huishoudings onder druk met krediet verlening wat op 4,4 persent staan. Ekonome meen dat die vraag na krediet sal nie in die nabye toekoms toeneem nie. Theo Klein van Simonis Storm het dit so verwoord.