Voorbereidings vir Whk Skou vorder goed

Voorbereidings vir die Windhoek Skou is in volle gang. Die hoof uitvoerende beampte van die Windhoek Skouvereniging Harald Schmidt het vroeër aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die skou wel sal voortgaan vanjaar en vind vanaf 27 September tot 1 Oktober plaas. Schmidt sê dit is belangrik om die skou aan te bied.