Voorbereidings teen malaria het reeds begin

Besproeiing vind op die oomblik teen malaria plaas veral in die noordelike gebiede van die land. Daar word veral in en om wonings besproei en dit moet voor die reënseisoen begin. Malaria s ‘n groot uitdaging in die land met meer as 1,6 miljoen landsburgers wat die risiko loop om die siekte op te doen. Dr. Richard Kamwi, die stigter van die Elimin8 Malaria-veldtog het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.