Volk word ingelig oor energie-projekte

Die Namibiese minister van myne en energie, Tom Alweendo, en sy ministeriële afvaardiging sal voortgaan met hul landwye inligting-sessies om Namibiërs op hoogte te hou van die ontluikende geleenthede in die mynbou- en energiebedrywe, die twee olie-ontdekkings en die posisie van Namibië se groen waterstof-projek. Die woordvoerder van die ministerie, Andreas Simon …

Simon sê dit is belangrike dat elke burger verstaan waarom hierdie projekte belangrik is vir hulle.