Voedselsekerheid onder die loep in Omaheke

Die stryd vir voedselproduksie en om Namibië te bevry van afhanklikheid van ander lande, is in volle swang. Dit is baie duidelik in die pogings wat Namibiërs aanwend om plaaslike produkte te produseer en te bevorder. Die Omaheke-streek sal die gasheer wees van die Omaheke Agri-Food ConFex. Dit ekspo en konferensie het ten doel om in landbou-beleggings te lok vir verbeterde voedselproduksie en voeding. Dit sal van 28 tot 30 Julie by die Gobabis-skougronde plaasvind. Een van die organiseerders, Elzene Coetzee…