Voedselpryse – Nam is uitgelewer

Beide Namibië en Suid-Afrika se voedselpryse is op die oomblik baie hoog maar Namibiërs ervaar op die huidige stadium dubbelsyfer inflasie op verskeie items soos olies, vleis en groente. Volgens die plaaslike ekonoom Cons Karamata kan Namibië nie sy eie pryse betaal nie en is uitgelewer aan die Suid-Afrikaanse pryse omdat meeste van ons voedsel van die buurland afkomstig is. Hy verduidelik.