Vlugtelinge van Palma wek kommer – VN

Internasionale nuusgentskappe berig dat ongeveer 30 000 mense tot dusver uit Palma in die noorde van Mosambiek gevlug na die aanvalle op 24 Maart. Islamitiese terroriste het die drop aangeval en meer as 40 mense is dood. Die VN se vlugteling agentskap sê daar is groot uitdagings met bystand en het sy kommer uitgespreek oor die humanitêre nagevolge as gevolg van die terreur aktiwiteite en geweld wat toeneem.