Vloede, kragonderbrekings in Kaapstad

Stad Kaapstad beleef op die oomblik vloede in verskeie gebiede, veral in informele nedersettings. Die stad se nooddienste sê daar is ook kragonderbrekings wat in verskeie gebiede voorkom. ‘n Reuse-koue-front het laat gistermiddag die stad bereik. Charlotte Powell van Stad Kaapstad het meer.