Visserybedryf ontevrede oor veilings van viskwotas

Werkers in die visserybedryf het ‘n optog op Walvisbaai gehou teen die veilings van viskwotas. Hulle doen ‘n beroep op die regering om liewer toe te laat dat visserybedryf die vis vang en meer werksgeleenthede skep as die viskwotas op te veil. Die optog is deur verskeie vakbonde wat die visserybedryf verteenwoordig, georganiseer. Knowledge Ipinge, stigter van die Walvisbaai Visseryskool, gee sy mening in die verband.