Virtuele museum oor Namibiese mode

Die Museumvereniging van Namibiƫ loods die land se eerste virtuele museum, die van Namibiese mode, om Vrydagoggend. Die projek is met verskeie vennote wat Unesco insluit, moontlik gemaak. Ndapewoshali Ashipala, operasionele bestuurder by die vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *